Renovations Grootbrak
- Date: May 2025
- Client: Sunette Le Roux
- Project Type: House Renovations
About this Project
Baie baie dankie aan Damian en sy span. Julle het die ondenkbare vermag. Ons as kliënt moes die huis laat opgradeer maar het nie geweet waar om te begin nie. Damian kon vinnig analiseer en adviseer op ons behoeftes. Hy het ñ beperkte begroting gehad en kon met sy kennis wondere verrig om die beste eienskappe van die ou woning te behou en te moderniseer. Ons is hoogs tevrede met sy diens en hy is ñ baie aangename persoon om mee te werk. Hy gee opregte advies en verstaan die kliënt se unieke behoeftes. Sal hom enige tyd aanbeveel.
Sunette le Roux

